| Subject: |
|
Unibank neem wraak? - 'n Kan wurms? |
| Name: |
|
Gerrie |
| Date Posted: |
|
Oct 27, 03 - 9:50 PM |
| Email: |
|
Webmaster@GPSA.co.za |
| Message: |
|
Hierdie man het 'n groot probleem. En hy is nie die enigste nie! Unibank is 'n "microlender" en dit blyk asof hulle met groot bedrog besig is.
Nog 'n artikel hier : http://www.dailynews.co.za/index.php?fArticleId=137111
En vir ander met dieselfde probleem as Frank - oorweeg dit om hier aan te sluit :
http://www.lsdonline.co.za/dsat/home.php
Ek vind dit 'n skande dat hierdie bank (Unibank) 13de op die Top 20 van Suid Afrikaanse banke verskyn volgens die Financial Mail (2000). Daar is vele stories oor "loan sharks" in ons land -
http://www.persfin.co.za/index.php?fSectionId=588&fArticleId=154233 wat dinge nog harder maak vir mense wat klaar swaarkry onder die ekonomiese omstandighede (veral so jaar of twee gelede).
Voorspoed Frank, en laat weet hoe dit gaan... |
|
|
|
|
|
|